“Graag wil ek net baie dankie sê namens **** en ****, asook myself vir die onberispelike manier waarop die eenheid oorgegee is. Dit gebeur nie elke dag nie maar word opreg waardeer en gerespekteer. Ek is seker hulle gaan dit in dieselfde toestand terug oorhandig. Nogmaals dankie vanuit n bibberkoue Oubaai.”
Client Feedback: Client Feedback to Property Owner